Elpizo – Dit waarvoor ons hoop

Show Times

Timezone: SAST [UTC+2]
Sun:
15:00 - 16:59
[ - ]

About the Show


My program handel oor Hoop; die onsekere verwagting dat ʼn bepaalde gewenste gebeurtenis wel sal plaasvind.

As daar ooit iets is wat jy saam op jou lewenspad kan dra, is dit hoop: hoop op wat kom en dit wat nog voorlê. Hoop sal jou deur die moeilikste tye in jou lewe dra; dit help jou besef dat die uitdagings daar buite, dit wat op jou lewenspad kom, jou eintlik sterker sal maak. Hoop sal jou wys dat daar waar jy jouself tans bevind, presies die plek is waar jy moet wees. Net geloof en hoop sal jou deurdra – Hou vas daaraan.

Dit is my begeerte dat jy weer hoop sal vind met elke uitsending van Elpizo.

No Responses

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *