Goeie more- ek is van Upington – my gesin luister Sondag oggende na u preke op die Rainbow Gospel Radio- waar kan ek al u preke kry a-live of luister asb ek wil die preke Sondae stuur vir vriende of ek kan dit aankoop ook asb- waardeer u terugvoering – Wees Geseend en wees veilig- Grte Jackie Engelbrecht – 083 381 6248

Hallo Jackie
Dankie dat jy inluister!
Ons het jou versoek deurgestaar na die span vir verdere aandag.
Groete
Goeie more.
Ek her vanoggend na n preek van u geluister op Rainbow Gospel Radio en wil dit graag met iemand deel.
Waar kan ek u preke kry
More Esme,
As dit vir die engelse diens is kan jy almal hier kry https://shalomcenturion.online.church/
Groete Dr Cliff Ferguson