Vrugbare Grond

Show Info

Hosted by: Rina Meintjes

Show Times

Timezone: SAST [UTC+2]
Tue:
08:00 - 08:59
[ - ]

About the Show


Kom kuier gerus saam met my Rina Meintjes op Rainbow Gospel  Radio… die Sending Radio vir die wêreld. Ek het musiek uitgekies spesiaal net vir jou. Musiek wat aan jou hart raak.

Op my program Vrugbare Grond saai en plant ons … en ons fokus op JESUS… Ons fokus op GOD se vrugbare aarde. Wanneer ons iets wil plant moet die grond bewerk word en vrugbaar wees. Om n vrugbare lewe te hê moet ons harte ontvanklik wees.

Hier gee ons om vir jou. Ons dra mekaar, ons inspireer mekaar, en ons bid vir mekaar. Ons bring die Liefde van Jesus na jou toe. Ons straal ‘n atmosfeer van vrede, diensbaarheid, liefde en geloof uit in ons STILWEES.

Kom groei Geestelik saam. Sien jou daar!

No Responses

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *