Hartklop

Show Times

Timezone: SAST [UTC+2]
Mon:
15:00 - 15:59
[ - ]

About the Show


Jou hartklop is die kern van wie jy is as mens. Soms klop dit maar stadig, ander kere klop dit woes.

Dan is daar weer kere wat dit sommer net uit ritme is – Nes ons ook soms voel. Met hierdie program kom deel ek my hart en ook Vader se hart met jou – ʼn Hart van liefde, maar ook soms ʼn gebroke hart. Deur al die hartseer, opgewondenheid, verliefdheid, leed en hoop, bly Sy hart klop vir jou. Klop joune nog vir Hom of is dit uit ritme uit?

 

Dit is my begeerte dat hierdie program jou hart se ritme weer sal herstel.

No Responses

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *