Platvloers

Show Times

Timezone: SAST [UTC+2]
Wed:
08:00 - 08:59
[ - ]

About the Show


Met hierdie program nooi ek jou om sommer net soos jy is, saam met my te kom sit. Sommer net so… plat op die vloer.

Dit is die beste plek en tyd om jou dag mee te begin.  Ek kom nie met groot spoggerige woorde of met enige aanstellerigheid nie. Sommer net soos ek is. By die voete van die Meester.  Dit is hier waar ons Sy hart hoor – en Hy Sy hand uitstrek om ons hart aan te raak.  Dit is hier waar jy jou voedsel vir die dag kry.  Plat op die vloer is waar jy antwoorde kry, hoop kry en sommer net weer rus kry vir jou siel.

Dit is my begeerte om saam met jou plat op die vloer te gaan sit en na Jesus se stem te luister.

Posts
 
 

person using smartphone

No Responses

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *