Skip to content
Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio
  • Home
  • Rainbow Story
  • Blog
  • Radio
    • All Shows

Author: HJ Cronje

September 18, 2021September 1, 2021 HJ Cronje Allerlei, Inspirational, StoriesLeave a Comment on Bekeerore

Bekeerore

Die sit in hulle huisie was maar so in die skemerte gewees want die wintersonnetjie het vroeg-vroeg gaan slaap. Dis die tweede

Read More

September 11, 2021September 1, 2021 HJ Cronje Allerlei, Inspirational, StoriesLeave a Comment on Babel Se Bondel

Babel Se Bondel

Die warmste hemellig is stadig maar seker besig om agter die verste sien te loop slaapplek soek. Ek en die Mooiste Mooi

Read More

September 4, 2021September 1, 2021 HJ Cronje Allerlei, Inspirational, Stories skuil by die AllerhoogsteLeave a Comment on Annerkant Daai Draad

Annerkant Daai Draad

gray fence

Die vroegmiddag strale van die herfsson brand lugspieëls oor die graspolle van die Agter-Kalahari. Net soos die Heer se genade, loop die

Read More

July 24, 2021July 23, 2021 HJ Cronje GeneralLeave a Comment on Alles Gaan “Honki Dori” Wees

Alles Gaan “Honki Dori” Wees

brown field under blue sky during daytime

Sowat 70km buite Upington – dis nou deel van daardie gedeeltes in ons wêreld waar selfone nutteloos is en ander voertuie nie

Read More

July 3, 2021June 21, 2021 HJ Cronje Allerlei, Stories, Waterdruppels kalahari, waterdruppels, woestynLeave a Comment on Fokus my Kind

Fokus my Kind

A man with his hands covered with mud

Ek en die Mooiste Mooi het kort knap na sonsak op die plaas aangekom. Alles lyk stil en alles is stil. Standbeeldstil.

Read More

June 26, 2021June 21, 2021 HJ Cronje Allerlei, Stories, Waterdruppels gesels, kalahari, kuier, waterdruppelsLeave a Comment on Blapsie se Bederf

Blapsie se Bederf

deer on dessert during daytime

‘n Afsluitingsfees hier in die Kalaharikant van die land is altyd besonders. Maar voorlaaste jaar se afsluitingsfunksie het ampertjies nie gebeur nie.

Read More

June 23, 2021June 23, 2021 HJ Cronje Stories, Waterdruppels bene, gebeente, greaamte, kerk, lidmate, waterdruppelsLeave a Comment on Gebeendere van Sy liggaam

Gebeendere van Sy liggaam

dried soil

Dit is nog goed donker. Ek lê grootoog en rondkyk met ‘n avontuurlustige onrustigheid wat in my kop broei. Sekerlik maar omrede

Read More

Powered by WordPress

All rights reserved © Rainbow Gospel Radio Revolution Press Theme by SEOS THEMES